Psalm 65
Willekeurige psalm
Kies 'n beryming om te vergelyk
is daar die uitkoms weer!
Nou pas dit ons op Sionshoogte
U lof te sing, o HEER!
Nou sal hul aankom uit die stamme;
geloftes word betaal,
die offerdier rook in die vlamme,
uit verste veld en kraal.
Musiek: pcorgel.nl