Psalm 67
Willekeurige psalm
Kies 'n beryming om te vergelyk
en seën ons by owervloed;
U aanskyn, laat dié weer weldadig
ons koester met sy liefdegloed;
dat vir verste volke deur ontslote wolke
kennislig kan breek;
nasies met verblyding van die blye tyding
in hul land kan spreek!
Musiek: pcorgel.nl