Psalmen menu
Psalm 12
Kies een berijming om te vergelijken
Berijming laden...
Vers 1
Red, red, en hoor, o HEER, / geen vrome hier meer;
getrouheid, reeds klein, / het nou heel verdwyn.
Die mens spreek onopreg, / met leuens deurvleg;
van lippe-taal gly, / enkel vleiery.
getrouheid, reeds klein, / het nou heel verdwyn.
Die mens spreek onopreg, / met leuens deurvleg;
van lippe-taal gly, / enkel vleiery.
Vers 2
Mag God die lip uitroei / waarvan vleitaal vloei,
die tong onbewaak / wat vry is van spraak.
Hul sê: "Ons tong is sterk, / en slim onbeperk.
Ons lip ons getrou; / wie kan ons weerhou?"
die tong onbewaak / wat vry is van spraak.
Hul sê: "Ons tong is sterk, / en slim onbeperk.
Ons lip ons getrou; / wie kan ons weerhou?"
Vers 3
"Dié wie verkwyn in druk / – sug in ongeluk –
sal Ek nou verweer, / hul red," sê die HEER.
Die woorde van die HEER / is gelouterd meer
as suiwer metaal, / gerein' sewe maal.
sal Ek nou verweer, / hul red," sê die HEER.
Die woorde van die HEER / is gelouterd meer
as suiwer metaal, / gerein' sewe maal.
Vers 4
Die HEER sal in gevaar / steeds sy volk bewaar;
as lis triomfeer / dan waaksorg die HEER.
as lis triomfeer / dan waaksorg die HEER.
Afrikaans
—
Verwante psalmen
Isometrisch
Ritmisch
Muziek: pcorgel.nl